[email protected] Carina Diedericks-Hugo

ISBN:

Published: April 14th 2015

Kindle Edition

96 pages


Description

Thomas@vrees.net  by  Carina Diedericks-Hugo

[email protected] by Carina Diedericks-Hugo
April 14th 2015 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, talking book, mp3, RTF | 96 pages | ISBN: | 4.24 Mb

Iewers is moeilikheid aan die broei. Gróót moeilikheid ...Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het ThomasMoreIewers is moeilikheid aan die broei. Gróót moeilikheid ...Nadat Thomas laat een aand ’n geheimsinnige gesprek afluister, is hy doodseker sy pa is bang vir iets of iemand. Wie is die geheimsinnige Rus van wie hulle gepraat het? En waarom het Thomas en sy gesin skielik ekstra beskerming nodig?Asof dit nie genoeg is nie, moet Thomas en Hannes by die skool behoorlik bontstaan om uit die Marais-tweeling se pad te bly.

Dit lyk of Flip en Jaap se vuiste deesdae weer jeuk. Thomas wens daar was iets wat hy kon doen, maar dis selfmoord om teen daardie twee te probeer baklei.Intussen sien almal uit na die Duitse skool se kermis. Thomas weet hy behoort opgewonde te wees oor die vooruitsig van ’n hele dag se pret saam met Alex, sy meisie, maar hy is verleë om sy vriende van sy vreemde fobie te vertel.Dinge neem egter ’n onverwagse wending en Thomas se ergste vrees word bewaarheid ...



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "[email protected]":


top-moda-tmg.pl

©2009-2015 | DMCA | Contact us